Hierdie webwerf is nou Slimfoon gereed en heeltemal gratis - This website is Smartphone ready and totally free

NEXT EVENT 26 JANUARY 2019

1660s is julle reg ?? Die tweede helfte van die Mega Oval seisoen skop af op 26 Januarie met die 1660 SUMMER SLAM !! 3 Heats van 1660 aksie, die beste van die beste wat 1660 Racing jou kan bied ! Meer info oor die event volg binnekort. 1660 DRYWERS HOU DIE DATUM OOP, JY WIL NIE DIE 1 MIS NIE - JD van den Berg

NEXT EVENT - 26 JANUARY 2019

PHOTOS ARE HERE

To view one of my other oval websites with nice examples of audio and video ads and reports CLICK HERE. I also now have equipment for video production, race monitoring and broadcasting (streaming). I take photos, do graphics, adverts, posters and video editing. I can also train interested persons in various skills I acquired over 60 years such as trouble shooting, problem solving, decision making, planning, setting goals, business and work structuring, success motivation, technology application, computer work (spreadsheet specialist) and much much more.

'n Onlangse aanhaling van DIE BURGER se GEDAGTE VIR DIE DAG: Wyse mense het nie advies nodig nie. (En) dwase sal dit nie aanvaar nie. - Benjamin Franklin.

Access to videos or live streaming will be made only to selected guests for demo purposes.

Wedren datums vir die tweede helfte van 2018/10 Seisoen - 26 Januarie, 16 Februarie, 9 Maart, 12&13 April, 11 Mei, 1 Junie

Indien enige persoon of instansie wil betrokke raak by Mega Oval kontak JD vd Berg gerus per epos by jdvdberg15@gmail.com - of by 083-350-9481